
South Africa, ADULT CONTEMPORARY, AFRICAN, CULTURE, EASY LISTENING, FOLK, GOSPEL, Top 40
Listen to Luister FM! live. The best South African radio stations. Listen to online radio at radio-south-africa.co.za.
LUISTER!FM is geregistreer as ‘n maatskappy sonder winsoogmerk en word bestuur deur ‘n direksie onder leiding van besturende direkteur, Carel du Preez. Ons bied ‘n uiters professionele diens aan kliënte en uitstekende radiogenot aan luisteraars.
Omdat die radiostasie ook gebou is op Christelike waardes, vermaak ons nie net nie, maar wil ons ook graag ‘n impak maak om die groter Nelson Mandelabaai Metropool sowel as die omliggende areas, tot almal se voordeel, te verander.
Juis daarom werk ons in vennootskap met effektiewe rolspelers in die teiken-gemeenskap om lewens en omstandighede te aan te raak.